Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy leërs sal jou diere en die oes op jou lande verteer en jy sal van honger doodgaan. Hulle sal vir jou geen graan of wyn, olyfolie, kalwers of lammers laat oorbly totdat hulle jou ook heeltemal vernietig het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:51 in konteks