Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou bees sal voor jou oë geslag word, maar sonder dat jy ’n stukkie van die vleis daarvan kry om te eet. Jou donkie sal weggeneem word sonder dat dit ooit weer na jou toe sal terugkom. Jou skaap sal vir jou vyande gegee word sonder dat daar iemand sal wees om jou te help.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:31 in konteks