‘Vervloek is elkeen wat sy naaste se eiendom steel deur die grensbaken te verskuif.’ Dan moet die hele volk antwoord:‘Amen.’