Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie nasies het jou nie met kos en water verwelkom toe jy uit Egipte gekom het nie. Inteendeel, hulle het probeer om vir Bileam, die seun van Beor van Petor in Aram-Naharajim, te huur om jou te vervloek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:4 in konteks