Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:23-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

23. As jy egter vrywillig ’n gelofte gemaak het, wees versigtig en kom dit na, want dit is ’n gelofte wat jy aan die Here jou God gemaak het.

24. “Jy mag genoeg druiwe eet wanneer jy in jou naaste se wingerd kom, maar moenie iets in ’n mandjie wegvat nie.

25. Jy mag ook ’n paar are van jou naaste se koring met die hand pluk, maar jy mag dit nie met ’n sekel oes nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23