Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

moet die regters die vrou na die deur van haar pa se huis bring en die mans van die dorp moet haar daar met klippe doodgooi. Sy het ’n skandelike daad in Israel gepleeg deur losbandig te leef terwyl sy nog by haar ouers gewoon het. So moet julle hierdie soort kwaad onder julle uitroei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:21 in konteks