Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle moet hom ook met 100 stukke silwer beboet omdat hy ’n maagd van Israel valslik beskuldig het. Die betaling moet aan die vrou se pa gemaak word. Die vrou sal dan die vrou van die man bly en hy mag nooit van haar skei nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:19 in konteks