Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Levitiese priesters moet ook daarheen gaan. Die Here jou God het hulle gekies om in sy teenwoordigheid diens te doen en om seën aan te kondig in die Naam van die Here. Hulle moet oor alle verskille en strawwe besluit.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:5 in konteks