Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

mag sy liggaam nie oornag aan die boom bly hang nie. Jy moet die liggaam nog dieselfde dag begrawe, want enigeen wat aan ’n boom hang, is ’n vervloekte van God. Moenie die land besoedel wat die Here jou God aan jou as ’n erfenis gee nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:23 in konteks