Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 20:19-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. “Wanneer julle ’n stad vir ’n lang tyd beleër, moenie die bome afkap nie. Eet die vrugte daarvan, maar moenie die bome afkap nie. Die bome is mos nie die vyand wat jy moet aanval nie!

20. Jy mag egter bome afkap wat jy weet nie vir kos gebruik kan word nie. Gebruik dit om daarvan toerusting te maak wat jy nodig het om die stad te beleër totdat dit in jou hande val.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 20