Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die priesters mag wel aanspraak maak op dele van die offers wat die volk bring. Van ’n bees of ’n skaap kan die priesters die blad, die kakebene en die pens kry.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:3 in konteks