Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Onthou dat die Levitiese priesters en die res van die stam van Levi nie grond in die land sal ontvang soos die ander stamme van Israel nie. In plaas daarvan sal die priesters en Leviete van die vuuroffers vir die Here eet. Dit sal hulle erfenis wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:1 in konteks