Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die volgende ses dae mag jy net brood eet waarin daar nie suurdeeg is nie. Op die sewende dag moet die volk voor die Here jou God bymekaarkom. Op daardie dag mag jy glad nie werk nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:8 in konteks