Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:20-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Laat reg en geregtigheid geskied. So sal jy bly lewe en die land in besit neem wat die Here jou God vir jou gee.

21. “Jy mag nooit ’n Asjerapaal langs die altaar van die Here jou God oprig nie.

22. Jy mag ook nooit heilige pilare van aanbidding oprig nie. Die Here jou God haat sulke dinge.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16