Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vier hierdie fees sewe dae lank om aan die Here jou God eer te gee op die plek wat Hy kies. Dit is die Here jou God wat aan jou goeie oeste gee en jou seën in al jou werk. Hierdie fees is ’n tyd van uitbundige vrolikheid vir almal.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:15 in konteks