Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Ander fees, die Huttefees, moet aan die einde van die oestyd sewe dae lank gevier word. Dit gebeur nadat die graan van die dorsvloer en die druiwe van die parskuip ingesamel is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:13 in konteks