Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is ’n tyd om vrolik te wees in die teenwoordigheid van die Here jou God op die plek wat Hy sal kies waar sy Naam geëer sal word. Vier die fees saam met jou hele gesin, al jou slawe, die Leviete uit die dorpe, die vreemdelinge, weeskinders en weduwees wat by jou is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:11 in konteks