Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle mag nie iets eet wat ’n natuurlike dood gesterf het nie. Julle mag dit vir ’n vreemdeling gee wat by julle woon. Julle mag dit ook aan ’n vreemdeling verkoop. Maar julle mag dit nie self eet nie, want julle is ’n volk wat afgesonder is vir die Here julle God. Julle mag nie ’n bokkie in sy ma se melk kook nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:21 in konteks