Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vals profete of dromers moet doodgemaak word, want hulle het opstand aangemoedig teen die Here jou God wat jou uit die slawerny van Egipte losgekoop het. Omdat hulle probeer het om jou te laat afwyk van die pad wat die Here jou God jou wil laat loop, moet jy die kwaad uit jou midde uitroei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:5 in konteks