Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet die vleis en die bloed van julle brandoffers op die altaar van die Here julle God offer. Die bloed van julle ander offers moet teen die kant van die altaar van die Here julle God uitgegooi word, maar van die vleis mag julle eet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:27 in konteks