Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit kan wees dat die plek wat die Here julle God kies om sy Naam te laat eer, ver weg van julle huis is. As dit so is, mag julle enige van die beeste of skape wat die Here vir julle gegee het, slag. Jy mag die vleis by jou huis eet soos jy beveel is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:21 in konteks