Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar julle mag diere vir hulle vleis slag in enige dorp waar ook al, net soos wat julle nou maak met ribbokke en takbokke. Julle mag soveel diere eet soos wat die Here julle God vir julle gee. Almal van julle, rein of onrein, mag die vleis eet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:15 in konteks