Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was nie daar om te sien wat Hy aan Datan en Abiram, die seuns van Eliab, ’n afstammeling van Ruben, gedoen het nie. Die aarde het oopgegaan en hulle en hulle familie ingesluk met hulle tente en elke lewende ding wat hulle besit het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:6 in konteks