Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het nie gesien wat die Here aan die Egiptiese leër, perde en strydwaens gedoen het toe Hy hulle in die Rietsee laat verdrink het toe hulle julle agternagesit het nie. Ook nie hoe Hy hulle so vernietig het dat hulle steeds nog magteloos is nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:4 in konteks