Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle dit doen, sal die woede van die Here teen julle ontvlam. Hy sal die hemel toesluit sodat dit nie reën nie en julle oeste misluk. Dan sal julle gou omkom in die goeie land wat die Here aan julle gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11

Kyk Deuteronomium 11:17 in konteks