Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was in dié tyd dat die Here die stam van Levi afgesonder het om die ark van die Here se verbond te dra, om in die teenwoordigheid van die Here diens te doen en om in sy Naam seën uit te spreek soos wat dit vandag nog hulle taak is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:8 in konteks