Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tydens die eerste jaar van sy koningskap het ek, Daniël, die Skrifte van wat die Here vir die profeet Jeremia gesê het, nagegaan oor die tydperk wat Jerusalem vervalle sou lê. Dit sou 70 jaar wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:2 in konteks