Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, tree regverdig op en neem weg u vurige woede van u stad Jerusalem, daar waar u tempel is. As gevolg van die sonde en die oortreding van ons voorouers het Jerusalem en u volk ’n bespotting geword in die oë van almal wat rondom ons woon.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:16 in konteks