Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele Israel het van u bepalings afgewyk en weggedwaal omdat ons nie na u geluister het toe U ons geroep het nie. “U het nou oor ons die dreigemente en vervloekings laat kom wat in die wet van u dienaar Moses geskryf staan, want ons het sonde teen U gedoen.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:11 in konteks