Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In my visioen daardie nag het ek ook ’n vierde dier gesien. Hy was vreesaanjaend, geweldig groot en buitengewoon sterk. Hy het groot ystertande gehad waarmee hy alles verslind het. Wat daarna oor was, het hy onder sy pote vertrap. Hy was heeltemal anders as die ander diere voor hom en het tien horings gehad.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:7 in konteks