Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die eerste dier was soos ’n leeu met arendsvlerke. Terwyl ek besig was om daarna te kyk, is sy vlerke afgeskeur. Sy voorlyf is van die aarde af opgelig en hy het op sy agterpote gaan staan soos ’n mens, en ’n mens se verstand is aan hom gegee.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:4 in konteks