Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier eindig die saak. Ek, Daniël, was baie ontsteld oor wat in my gedagtes opgekom het. Ek was so bang dat ek bleek geword het, maar ek het die saak vir myself gehou.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:28 in konteks