Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek wou toe duidelikheid hê oor die vierde dier wat soveel anders was as die res. Dit was buitengewoon skrikaanjaend en het met sy ystertande en bronskloue alles verslind en dit wat oorbly onder sy voete vertrap.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:19 in konteks