Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe die goue eetgerei gebring wat uit die woonplek van God in Jerusalem gevat is. Die koning het toe saam met sy amptenare, sy vroue en byvroue daaruit begin drink.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:3 in konteks