Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Belsasar het toe opdrag gegee en daar is vir Daniël die pers klere van ’n koning aangetrek, ’n goue ketting is om sy nek gehang en ’n dekreet is uitgevaardig dat hy derde in rang in die koninkryk sal wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:29 in konteks