Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het u teenoor die Heer van die hemele aangestel. U het die bekers uit sy huis laat kom en saam met u amptenare, vroue en byvroue daaruit wyn gedrink. U het heildronke ingestel op afgode wat van silwer, goud, brons, yster, hout en klip gemaak is, wat nie eers kan sien of hoor of enigiets weet nie. U het hulle aanbid en nie die God wat u lewe in sy hand hou en die rigting van u lewe bepaal, vereer nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:23 in konteks