Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het hom so groot gemaak dat volke, nasies en tale vir hom bang was. Hy het doodgemaak wie hy wou en laat lewe wie hy wou. Hy het aangestel wie hy wou en verneder soos hy lus gekry het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:19 in konteks