Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gehoor jy kan verklarings gee en raaisels oplos. As jy kan lees wat daar geskryf staan en vir my sê wat dit beteken, sal ek vir jou die pers klere van ’n koning gee, ’n goue ketting om jou nek hang en jou in die derde posisie in my koninkryk aanstel.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:16 in konteks