Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daniël, vir wie die koning die naam Beltsasar gegee het, is buitengewoon skerpsinnig en begaafd. Dit het aan die lig gekom dat hy weet hoe om drome uit te lê, raaisels op te los en probleme te ontknoop. Laat Daniël dan nou kom dat hy dit kan lees en kan verklaar wat dit beteken.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:12 in konteks