Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het vir hom gesê: ‘Beltsasar, leier van die towenaars, ek weet dat die gees van die heilige gode in jou is. Geen geheim is vir jou te groot nie. Ek sal jou vertel wat ek gedroom het, dan moet jy vir my sê wat dit beteken.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:9 in konteks