Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe al die towenaars, besweerders, voorspellers en sterrekykers gekom het, het ek vir hulle gesê wat ek gedroom het. Hulle kon egter nie vir my sê wat dit beteken nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:7 in konteks