Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe ek tot my sinne gekom het, is my koningskap, my aansien en my eer ook aan my teruggegee. My raadgewers en amptenare het my kom opsoek en ek is weer in my koningsamp herstel. My aansien het selfs nog meer geword as vantevore.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:36 in konteks