Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U sal van die mense af weggejaag word en tussen die wilde diere van die veld moet gaan bly. U sal gras eet soos ’n bees en die dou uit die lug sal op u val. Sewe tydperke sal vir u verbygaan totdat u erken dat dit God die Allerhoogste is wat oor die koninkryke van mense regeer en dit gee vir wie Hy wil.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:25 in konteks