Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘U Majesteit, u het ’n heilige bo-aardse wese gesien wat afkom uit die hemel. Hy het gesê: Kap die boom af! Vernietig dit! Laat staan net sy stam en wortels, met ’n band van yster en koper om, in die grond tussen die gras van die veld! Laat die dou uit die lug op hom kom en laat hy by die diere van die veld bly totdat sewe tydperke verbygegaan het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:23 in konteks