Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het groen blare gehad en genoeg vrugte gedra dat almal daarvan kon eet. Die diere van die veld het in sy skaduwee gestaan. Die voëls van die lug het daarin nes gemaak. Almal wat leef, kon van sy vrugte lewe.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:12 in konteks