Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, ek gee julle nog een keer kans. Luister wanneer julle die musiekinstrumente hoor speel en aanbid die beeld wat ek gemaak het. As julle dit nie aanbid nie, sal julle onmiddellik in die vlammende oond gegooi word. Watter god sal julle dán uit my hand kan red?”

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:15 in konteks