Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U Majesteit het mos ’n bevel uitgereik dat elkeen wat die geluid van die trompet, fluit, siter, lier, harp of enige ander musiekinstrument hoor, dadelik moet neerval en die goue beeld aanbid.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:10 in konteks