Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Nebukadnesar het toe diep voor Daniël gebuig en aan hom eer bewys. Hy het opdrag gegee om offers vir Daniël te bring en wierook vir hom te brand.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:46 in konteks