Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele beeld van yster, klei, brons, silwer en goud het inmekaargestort. Dit het geword soos kaf op die dorsvloer wat die wind wegwaai sonder dat daar ’n spoor daarvan oorbly. Die rots wat die beeld verpletter het, het ’n groot berg geword wat die hele aarde bedek het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:35 in konteks