Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die God van die hemel kan egter geheime verklaar. Hy het vir koning Nebukadnesar bekendgemaak wat aan die einde van die dae sal gebeur. “Die droom wat u gehad het en die gesigte wat u daar op u bed gesien het, is die volgende:

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:28 in konteks